Successfully reported
+25

AHa Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Albatros Road, Seaview, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

aHa Guest House is in die skilderagtige dorpie Seaview geleë, net 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap.

Verblyf word gebied in 2 elegant versierde kamers. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die boonste sitarea met gemaklike sitplek en bied wonderlike uitsigte oor die see. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea voorsien. 'n Eerlikheidskroeg is beskikbaar. 'n Wasgoed- en pendeldiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die gastehuis is 15 km buite die dorpie Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Albatros Road, Seaview, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink AHa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Albatros Road, Seaview, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2837172810b3ad355a61c7753245d679c52815c22beb931e7241118b6fd2cf951900ee71d42ecf46ef95502aa4dca1d5ddab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 25 Albatros Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.016106591672 25.366173750179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang