Aha Lesedi Lodge
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: aha Lesedi, Portion 198 of Farm 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
aha Lesedi Lodge bied B&B-verblyf en is sowat 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié lodge bied 'n kultuurdorpie-ervaring en is naby die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied.
Verblyf word gebied in verskeie chalets wat met 'n Afrika-styl versier is. Elke chalet het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-bad of -stort. Elke chalet het 'n TV met satellietkanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander maaltye word in die restaurant bedien. Die restaurant is in 3 venues verdeel en bied 3 unieke eetervarings.
Die lodge het ook 'n kroeg met voorraad en 'n informele lapa waar vreugdevure en 'n braai-spyskaart geniet kan word. Daar is ook 5 konferensiegeriewe te huur. Spanbou en ander spesiale geleenthede kan ook gehou word.
aha Lesedi Lodge is sowat 15 km vanaf Hartbeespoortdam met trekpleisters en doendinge, en 'n uur se ry vanaf Sandton en Johannesburg se middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- aha Lesedi, Portion 198 of Farm 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
- Gaste dink Aha Lesedi Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: aha Lesedi, Portion 198 of Farm 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang