Aha Makalali River Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D202 Makalali Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Makalali River Lodge is geleë in die Makalali Privaat Wildreservaat, Limpopo, en bied kwaliteit verblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die lodge bied 18 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met lugversorging, privaat en suite-badkamers, gemaklike beddens en tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n Nespresso-masjien.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend 'n buite-eetarea, sitkamer, buite-sitarea en, gedurende die somermaande, 'n verfrissende swembad wat 'n welkome ontsnapping van die hitte bied.
Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- D202 Makalali Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D202 Makalali Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang