Aha Skukuza Safari Lodge
- Kapasiteit: 214 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshokwane - Skukuza Road, Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Vanaf R3 446 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aha Skukuza Safari Lodge, 'n luukse toevlugsoord in die Krugerwildtuin, is ideaal om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.
Die akkommodasie bestaan uit 91 Luukse Standaardkamers en 8 Gastesuites. Die pragtig gemeubileerde kamers is toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n yskassie.
In die hoofarea van die lodge kan gaste 'n verfrissende swembad geniet – 'n perfekte manier om aan die hitte te ontsnap – sowel as buite-eetplekke, ideaal om 'n maaltyd saam met geliefdes te deel.
Gemeenskaplike eetareas, konferensiekamers, 'n kroeg, 'n sitkamer en 'n gimnasium is ook op die perseel beskikbaar.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Tshokwane - Skukuza Road, Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Kapasiteit: 214 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tshokwane - Skukuza Road, Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang