Successfully reported
+19

Ahoy Farmhouse 3

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ahoy Farmhouse 3 is in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die weskus van Suid-Afrika geleë.

Die oorspronklike plaashuis op die eiendom is nou omskep in 2 huise met aparte ingange en privaat tuine. Ahoy 3 kan slegs 4 mense akkommodeer, dit sluit kinders van enige ouderdom in. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Neem asseblief kennis dat die tweede slaapkamer 'n aparte ingang het vanaf die hoofhuis wat vanaf die stoep lei, wat dit geskik maak vir tieners wat saam met ouers of 2 paartjies reis. Hierdie huis is nie geskik vir klein kinders nie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolf, stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-sitarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n beperkte keuse van DStv-kanale. Goeie spoed wifi beskikbaar.

Buite is 'n groot stoep wat oor die tuin uitkyk. Die huis het sy eie braai-area in die privaat tuin.

Die ou waterreservoir op die eiendom is omskep in 'n gemeenskaplike swembad, wat vir die privaat gebruik is van gaste wat in die 5 huise op die eiendom bly. Neem asseblief kennis dat die swembad nie omhein is nie en nie 'n veiligheidsnet het nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jose A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. I think it was great! Especially with a pool; well, we didn't use it to avoid freezing, but in summer it is a must. Our most...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Richard F
Saam met vriende
5.0
Great. Overnight, very comfortable, quiet and close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ingrid J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier altyd heerlik by Ahoy 3. Ons bly altyd heerlik.
Jun 2025
Grenville W
5.0
Relaxing hideaway in Paternoster. Ahoy3 Farmhouse gives one a nostalgic taste of what farm life would have been like in Paternoster all...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Anton J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to relax. Close to the centre of town and close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 423

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 60 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ahoy Farmhouse 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4NmRlMmUzLWMyYjEtNGMwYS1iMDYyLWE0MWU3ZGQ0NWQwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.810212900118 17.893780767918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang