Successfully reported

Aintree Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Elizabeth S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exceptional service, very simple accommodation. Simple yet comfortable - the bare necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Presies wat ons nodig gehad het. Baie netjies en pragtige area. Ons het ook van die restaurant gebruik gemaak en die kos was uit die boonste rakke en baie goeie waarde vir geld. Die personeel was vriendelik en almal het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is tevrede en gelukkig. Ongelukkig was daar 'n ander groep wat ook in die hoofgebou tuisgegaan het en hulle het geen respek vir tyd of ander se privaatheid nie en was ongelooflik luidrugtig en ongeskik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lekker. Ons mense het lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Friendly staff, good service, safe. Baie lekker gebly. Staff was baie behulpsaam en vriendlik. Diens was vinnig en puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Aintree Lodge
Thank you for this review. We hope to see you again in the future.

Lorene E
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Netjiese en skoon kamers. Heerlike kos en puik diens! Ons was baie beïndruk met die diens en hoe Amy uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Mei 2025

Only if there is no other accommodation. If you don't mind a lot of noise from traffic and if there is no other accommodation, then okay. Floors were a bit dirty. Noisy room from inverter. Stairs to climb. Beds were okay. Room was spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tim
Aintree Lodge
Thank you for taking the time to review our establishment. Sorry for the inconvenience of the traffic noise. We do have rooms away from the road. I will take this up with housekeeping regarding the floors as well as the inverter noise, as this should assist our guests and not cause an inconvenience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383d9f3f0eaf41de9e69d455cb8e8dbcb73cc42cba3e40d41c0d2b409557d720b327d2b79e10fcd552ffa68f033404c13ba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 31 Alice Grange Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.607384 30.411178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang