Air Lakehouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Brookdale Way, Leonard, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Air Lakehouse is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die Midlands in Hilton, KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle op hul besoek aan hierdie rustige dorp is.
Hierdie solderwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 baba in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die solder is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel en hulle kan 'n koppie koffie langs die dam geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Niki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Brookdale Way, Leonard, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Air Lakehouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Brookdale Way, Leonard, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang