Airport Tower Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Porto Amelia Avenue, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Airport Tower Lodge is in Bonaero Park, Johannesburg geleë. Die lodge is ideaal geleë binne 8 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf by Airport Tower Lodge bestaan uit 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n elektriese kombers, en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Daarbenewens bevat elke kamer 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n kluis om waardevolle items te bêre.
Jy kan 'n heerlike ontbyt of aandete in ons restaurant geniet, teen 'n bykomende koste. Die lodge bied ook 'n eerlikheidskroeg, 'n swembad, WiFi en veilige parkering vir voertuie. Die lodge het 'n pendeldiens vir optel en aflaai teen 'n bykomende koste na en van die lughawe, en is naby baie restaurante en vermaaklikheidsgeriewe in die omgewing geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liyana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 29 Porto Amelia Avenue, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Airport Tower Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Porto Amelia Avenue, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang