AirportInn and Suites
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Electron Avenue, Isando, 1600, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The AirportInn and Suites bied selfsorgverblyf van goeie gehalte in 'n 3-verdiepingwoonstelblok in Isando. Dit is binne maklike bereik van die Emperor's Palace Casino en Vermaaklikheidsplek, Gautrain Rhodesfield-stasie, en verskeie winkelsentrums, supermarkte, restaurante en gimnasiums.
Gaste sal 'n keuse hê van oopplan-ateljeewoonstelle, of 1- en 2-slaapkamerwoonstelle. Elke woonstel spog met netjiese, moderne interieurs, ingeboude kaste, goed toegeruste kombuisies met graniet-werkblaaie en TV's.
Die hotel huisves ook administratiewe kantore, 'n sitkamer en ontvangsarea, en 'n ontbytarea. Daar is oorgenoeg parkeerplek, en 'n netjiese swembad en vermaakarea in die middel van die eiendom. Alle etes is op versoek beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 Electron Avenue, Isando, 1600, Gauteng
- Gaste dink AirportInn and Suites het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Electron Avenue, Isando, 1600, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang