Successfully reported
+26

Airville Luxury Apartment 4

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 435 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Airville Luxury Apartment 4 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Albertville, Johannesburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom sentraal is tot alles wat Johannesburg kan bied.

Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag wat beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mpho Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 435
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 435
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 435
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a2c0830c427f256c252816498a6deb3a285cd87f47db0f68697c72e904c26060f3caefa525fc4cb8c2f066df6b93db038bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435 per nag (plek vir 4) 70 Minnaar Street Albertville 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.161797445004 27.975600268123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang