Airville Luxury Apartment 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 585 per nag (plek vir 5)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Airville Luxury Apartment 2 is 'n goed ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Albertville, Johannesburg. Ideaal geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers, bied die eiendom gerieflike toegang tot baie van Johannesburg se besienswaardighede.
Die woonstel kan gemaklik tot 5 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n ekstra matras. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Die leefarea lei na 'n klein privaat balkon – 'n ideale plek om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die woonstel is stapafstand van 'n verskeidenheid winkels en gewilde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mpho Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang