AJ - Onrus Seaside Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Bond Street, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AJ - Onrus Seaside Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis in die hartjie van Onrus, net 10 km vanaf Hermanus. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek by die see. Die kothuis is stapafstand vanaf die strand en verskeie getypoele.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer op die onderste verdieping en 'n ruim solder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n werkspasie en lei na 'n houtdek.
Die oopplanleefarea op die onderste verdieping het 'n sitarea, kombuis en 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, wasmasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en baie bordspeletjies. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike, omheinde tuin met 'n etenstafel onder 'n groot boom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Bond Street, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Bond Street, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang