Successfully reported

Ajee B&B Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Koos D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie skoon en netjiese kamer, goeie diens. Die kamer was skoon en netjies, en die prys was baie redelik. Ek kan Ajee B&B met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaenne G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing verby. Baie lekker gebly, gasvry, baie behulp saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gemaklik, skoon en veilig. Baie gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Fantasties! Baie lekker gebly. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia T
Lang verblyf
3.6
Okt 2024

Ongemaklik. Die eienaar was ongeskik en het ons laat voel soos 'n ongenooide gas.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudi M
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Heerlik gebly. Het voldoen aan my behoefte vir 'n oornag plek in die omgewing. Die blyplek was baie netjies en skoon en het alles gehad vir gerieflike verblyf. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was heerlik gewees, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalette
Ajee B&B Accommodation
Dankie Rudi, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Vriendelike groete, Annalette

Carl D
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Dankie vir die vriendelikheid en netheid van die plek. Heerlike kuier- en werkplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Home away from home. The owners were very friendly, the house spacious and comfortable. Breakfast was delicious and at a very convenient time. If you on a business trip or leisure, Ajee is the most appropriate accommodation and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodger P
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Die plek is werklik wonderlik met die beste diens ooit - welgedaan. Die plek was wonderlik en die diens was uitsonderlik. Hierdie plek word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalette
Ajee B&B Accommodation
Rodger, it was a great pleasure hosting you. We hope to see you soon. God bless.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Uys Street, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05IXf0odZolE3ZliaCd0FEC8hVMltmeQZPg0GhJWplUNAmXht?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 16 Uys Street Denneburg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.73356 18.98197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang