Successfully reported
+36

Akwamaryn B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akwamaryn B&B is in Mbombela (Nelspruit) geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum.

Ons het 3 kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer sluit lugversorging, DStv, 'n yskassie, haardroër, gebottelde water, tee- en koffiegeriewe en tuisgemaakte beskuit in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien en internetgeriewe moet vooraf gereël word.

'n Pragtige braai-area met swembad is ook beskikbaar. Die bestuur sien daarna uit om jou te verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elaine S
Besigheidsreis
5.0
Very peaceful. Thank you for your hospitality and delicious breakfasts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ryan M
Besigheidsreis
5.0
Perfect for my requirements. Travelled for 2 nights on business. The room was clean and I was well received. I will definitely recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Joe M
Besigheidsreis
5.0
Nice place, nice food, free WiFi. Enjoyed staying at Akwamaryn.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Trisca H
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders! Besonderse gasvryheid en pragtige mooi kamer geniet. Ons bedank Adri vir die wonderlike ontvangs en beveel Akwamaryn aan vir enige reisiger...
Sien meer
Jul 2025
Anecke V
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks en gemaklik. Mooi plekkie met 'n heerlike ontbyt. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ken die omgewing, wat 'n groot hulp is as 'n mens ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Akwamaryn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYmNhLTk4NTctNDI0NS1iMjc1LTY3NGRkYTk0ZGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 5 Akwamaryn Street West Acres x 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.494283 30.956966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang