Successfully reported

Akzente

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Jessica R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Wonderful experience, beautiful place. What an amazing weekend we had. Highly recommend Akzente; will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great stay and very convenient. Our stay was great with Britta hosting us at the upstairs unit, which has a great view. Gas heater in the lounge and panel heaters in the bedrooms. Ample warm blankets and hot water bottles for cold nights. It is very well located and convenient, very close to the town centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A pleasant surprise. Comfortable, spacious, well equipped and suited us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Awesome. Had a lovely stay. Very central, safe and enjoyable. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrisa T
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ontspannend, rustig en goed vir my siel. Pragtig ingerigte eenheid met goeie uitsig op berge. Die stort is baie oulik. Vriendelike diens. Ons het lekker Yatzee gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Britta
Akzente
Baie dankie, Elrisa. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Ek is bly julle het julle tyd hier geniet. Hoop om julle weer te sien.

Marlize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Die beste! Een van ons gunsteling plekke in Clarens om oor te slaap. Altyd vriendelik, altyd skoon, en die nabyheid aan sentraal Clarens is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie J
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Affordable. The accommodation was close to the town centre. The hostess was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mm V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Sal die verblyfplek beslis aanbeveel. Baie goed geleë en ruim verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esme B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons kom terug! Ons het heerlik gekuier in Clarens. Akzente is sentraal geleë as mens die gerieflike boonste hekkie gebruik, wat veral die naweek help omdat mens nie dan parkering hoef te soek om die dorp te besoek nie. Gerieflike blyplek met alles wat nodig is vir 'n sorgvrye verblyf. Het graag gehelp met aanbevelings en self permitte byderhand gehad vir die voetslaanpaaie. Parkering is op die perseel maar sonder hekke; dit was nogtans veilig en die norm vir die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janika V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Comfortable, super clean, neat and spacious! Comfortable, super clean, neat and spacious! We had a wonderful stay with everything we needed. The accommodation is well located with a beautiful view and very close to the square. Was very friendly and hospitable. Would definitely recommend Akzente!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Britta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 285 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186289133a11c9a0918490af81c247fd14b77ef1da278da52515e9ae72a6a43aa63321ffc471ccdcea74386f51518cdf0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang