Successfully reported

A'la Mossel 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilige verblyf in die Weskus. Die plekkie was baie netjies en skoon. Die kombuis beskik oor al die benodigdhede wat 'n mens sou nodig kry. Neem egter ekstra toiletpapier saam, daar word net een rol voorsien. Neem maar jou eie suiker, koffie of tee saam. Neem ook kennis van die breekfooi wat gehef word vir enige skade wat agterna terugbetaal word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Almal was behulpsaam, gaaf en vriendelik. Definitief weer kom. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was net 5 minute oorkant die strand. Lekker ontspan op die veranda met uitsig oor die strand. Saans aan die slaap gesus met die branders as agtergrondmusiek. Het swaar totsiens gesê aan ons naweekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hertzog Mc Donald S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly en die uitsig en dorp baie geniet. Alles was lieflik, die uitsig, mense, slaapplek en verblyf. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekka rustig. Dit was regtig fantasties. Sien julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ek sal verkies daar moet 'n stortmatjie en seep houer wees in die stort. Ek en my vrou het die naweek geniet by A, La Mossel 2. Die omgewing was veilig en die uitsig was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Salome A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Great. Stay went well, location is amazing, facilities all in order. Nice and cozy if you would like a break away for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker rustig en stil. Ek en my vrou het lekker gebly. Gelukkig was die kreefsmouse hierdie keer nie lastig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Dit was goed! Dit was goeie verblyf wat uitkyk op die see. Veilig gevoel, maar die trappe kan 'n probleem wees vir ouer mense. Die dak is laag - was heeltyd bewus dat jy jou kop kan stamp. Ten spyte van dit wat negatief klink, was dit goeie verblyf.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001cffbf2a87f6e2c2ca902afdf2228963e4e24d5d7a527f8d14035444156a2c9923a79493784a8d13c69520ad0ce735d4d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 95 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80821329907 17.895140647888
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang