Successfully reported
+53

Alambra Beach House

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 840 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Alambra Beach House bied selfsorgverblyf in Franskraal, Gansbaai. Die vakansiehuis is op 'n heuwel met 'n 245 grade-uitsig oor die see. Dis ook net 'n paar minute se stap van die see af.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed, die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 'n stapelbed vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die huis se kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en basiese toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na die groot sondek waar gaste skemerkelkies kan geniet en die see-uitsig aanskou.

Alambra Beach House is naby verskeie wandelpaaie, kroeë, restaurante en kruidenierswinkels in die middedorp.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nazlie J
Saam met vriende
5.0
Will definitely come again. Our stay was very pleasant. I would recommend Alambra to anyone. The lady who handed the keys over was very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Destemonia B
Saam met vriende
5.0
Dankie vir al die moeite. Alles wat ons benodig het, was daar. Ons het baie lekker gebly, dankie vir al die moeite.
Feb 2025
Christo J
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker! Fantasties! Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Die uitsig en rustigheid is presies wat jy nodig het. Alles wat jy benodig, is daar en ...
Sien meer
Sep 2024
Leigh C
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. We enjoyed our stay as always. Great service from the Alambra team. The house was clean and well prepared. Views were amazing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Rianda A
Saam met vriende
3.8
In die nuwe deel. Sou langer wou bly. Baie oulike huis. Nuwe deel baie, baie mooi, ou deel nog deurmekaar en nie op standaard nie. Slot op hek sal men...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 145 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alambra Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 840
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 840
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff8861ccfd21c4fe50709d64f8e9ce5a0380d5ac1eaa01fe37d1d963f43778273c9a497cb7c912c42ed1886f755ea374753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag, vir 8 mense 41 5 1 5 145 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612613 19.38409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang