Successfully reported

Albatros

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
3.9
Linda V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Weskuslekkerte wat nie jou beursie breek nie. Die plekkie was 'n aangename verrassing. Baie netjies, naby die see en baie goed toegerus. Ons was 6 mense (ouderdomme 19 tot 83) en almal was dit eens dat dit 'n baie aangename plekkie was om in te bly. Die hoofrede vir die naweek was om die lugskou in Saldanhabaai by te woon en hierdie huisie was letterlik 15 minute se ry van die lughawe af. Dis ook naby die plaaslike vismark met kitskosplekkies (waar ons die heel eerste dag lekker vars vis kon eet), restaurante, interessante winkeltjies en kunsgalerye. Ek sal graag weer hierdie juweeltjie wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasmagories. Baie lekker, met baie vitamien see, ek kan vir altyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons het heerlik ontspan. Goed toegeruste huis met pragtige see uitsig. Geen smouse het ons gepla nie a.g.v. vir sekerde sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Lekker vakansie huis! Baie lekker gebly en het alles wat jy nodig het. Locals wat rondhang by die mark voor Die Kom kan 'n probleem wees. (Kinders wat drankmisbruik en deur die kompleks loop).

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eliz-mari A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Lekker en ontspannend. Dit was ongelooflik lekker. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Mooi area van Paternoster, huis is goed ingerig. Mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly daar. Ons tweede besoek daar. Ek het my kamerasak en verkyker daar vergeet, maar Stay in Paternoster het dit vir my gehou totdat ek dit by hulle kon kry. Groot dank aan hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Lekker gekuier, sal weer daar gaan bly. Baie lekker gekuier. Plek is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Mooi uitsig. Rustige naweek met familie. Netjies en skoon, asook baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hes Y
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2024

Sal nie aanbeveel nie. Die huisie is perfek. Pragtig en skoon. Maar ongelukkig is die ligging baie sleg. Die Kom is nie 'n estate nie. Daar kan net sowel geen sekuriteit of bewaking wees nie. Almal kom en gaan soos hulle wil. Dronk mense, gangsters, enige iemand. Mens hoef niks in te vul of op jou kar te hê wat sê mens bly daar binne nie. Twee van my kinders is amper raak gery terwyl hulle op die sypaadjie gestap het. Daar bly hordes mense in van die ander huisies wat ook net 6 slaapplek het. So as daar nie baie vinnig moeite gedoen gaan word met dit nie, gaan daai hele estate tot nuut gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Natashja T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

'n Heerlike en rustige naweek saam met die familie. Dit was 'n heerlike naweek saam met die familie. Die plekkie was heerlik, mooi skoon en die ligging was puik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d473ba5efe504b6364a25d35733da89ff0c650317b785c1f1118549e293cdef5c79cfbace8cf601cdc8bb2909fd3ae93569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 No 16 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808916658796 17.890035063028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang