Successfully reported
+11

Albatros

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Albatros is 'n pragtige kothuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers in Paternoster. Dit is ideaal geleë, net 90 m vanaf die openbare strand. Hou asseblief in gedagte dat die strand raserig kan raak tydens vakansies, wat steurend kan wees vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.

Die huis het 'n dubbelkamer en 2 kamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is, terwyl die ander 2 kamers 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die leefarea is oopplan na die volledig toegeruste kombuis en eetarea. Toestelle beskikbaar in die kombuis sluit 'n elektriese kookplaat, oond en skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel en TV met die DStv Stay-pakket.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe, 'n patio met lieflike uitsigte en parkeerplek van die straat af. Ongelukkig is die eiendom nie geskik vir troeteldiere nie.

Draadlose toegang is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Linda V
5.0
Weskuslekkerte wat nie jou beursie breek nie. Die plekkie was 'n aangename verrassing. Baie netjies, naby die see en baie goed toegerus. Ons was 6 men...
Sien meer
Mrt 2025
Madeleine V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Baie lekker, met baie vitamien see, ek kan vir altyd daar bly.
Mei 2024
Delina M
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het heerlik ontspan. Goed toegeruste huis met pragtige see uitsig. Geen smouse het ons gepla nie a.g.v. vir sekerde sekuriteit.
Mei 2025
Eliz-mari A
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker en ontspannend. Dit was ongelooflik lekker. Sal definitief weer gaan.
Okt 2024
Philip B
Gesin met klein kinders
4.4
Mooi area van Paternoster, huis is goed ingerig. Mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly daar. Ons tweede besoek daar. Ek het my kamerasak en verky...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatros het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d473ba5efe504b6364a25d35733da89ff0c650317b785c1f1118549e293cdef5c79cfbace8cf601cdc8bb2909fd3ae93569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 No 16 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808916658796 17.890035063028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang