Successfully reported
+49

Albatross @ Kingswood Golf Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatross @ Kingswood Gholflandgoed is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se woning, maar het 'n aparte ingang vir privaatheid. Hierdie eenheid is geleë in die Kingswood Gholflandgoed in George.

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het ruim kasruimte. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir nog 2 gaste, sowel as 'n klein eetkamertafel met stoele en 'n platskerm-TV met Netflix. 'n Klein waskamer met 'n 13 kg-wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die glasdeure maak oop na die privaat patio met buitemeubels wat 'n klein tuin met braaigeriewe het. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die landgoed het wandelroetes, 'n 18-putjie gholfbaan en 'n restaurant. Die verblyf is naby verskeie winkels en is 10 minute se ry vanaf George-lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kim F
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Eienaar vriendelik. Plek is baie nice. Sal dit enige tyd aanbeveel. Eienaar baie vriendelik en het ons goed ontvang.
Jan 2025
Ria S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Baie lekker gebly. Alles baie skoon, netjies. Baie mooi en rustige omgewing op golf landgoed.
Jan 2025
Gadija D
Gesin met klein kinders
5.0
Very good and comfortable accommodation, close to the beach and shops. The host was accommodating and very friendly. Everything you nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ivan & Blenda H
Gesin met tieners
5.0
Very safe, clean and peaceful. For a very small family, it's a good place to spend an overnight or two nights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Esmari K
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, netjies en alles wat ons nodig het. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle het uit julle pad gegaan om ons welkom te laat voel! Baie dankie, ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross @ Kingswood Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c26c7b99decd2ccfe4a0b337dc59a9513cf46d2b1a55002bed3998090471b6f1bb513714014470e84065446fa9fff2f0463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 12 Hamilton Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.970971841457 22.426873499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang