Successfully reported

Albatross No. 2

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Liezel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ja, ek het vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam. Baie netjies en baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Galo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ontsettend lekker. Klein kompakt, maar perfek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Very pleasant. Very nice location right opposite the rocks with surf breaking and a great sunset. The room could do with a bit of maintenance, especially the lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christolene B
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Enjoyed the stay, rain was on hold, so we could walk the whole town! Friendly. We were upgraded to Nr 3, which was wonderful due to the weather and for sleeping arrangements as I travelled with my daughter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sal beslis weer daar aandoen. Wonderlike ligging. Gasvrou stunning. Seefront. Loop oor pad en drink koffie op strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Debra L
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Heerlik! Albatross 2 was bo verwagtinge. Dit was heerlik om wakker te skrik en die see te sien. Enigste donkerwolke: 1. Smouse wat kom klop laat in die aand. Ons het nog nie eers reg kans gekry om te ontspan nie toe was daar 'n klop aan die deur. Ek gee nie om as mense probeer 'n inkomste maak deur te smous nie, maar gee darem die gaste kans om in te settle voor hulle kom klop. 2. Die bure wat lawaai gemaak het tot 3 uur die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Jammerte oor smouse wat nooit ophou om mense te pla nie. Ons gasvrou was amazing en het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Baie lekker atmosfeer en pragtige uitsig oor die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930cb47190e2458787c5be91971dfc27551f8fc4a469aacd419b6b8d024d0df4ec87f5c92806057281dd856b48a30b3751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang