Albelize @ Sea
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Lewes Street, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 594 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Albelize @ Sea is op die boonste vlak van 'n dubbelverdieping-houthuis geleë, met die hele boonste area toegewy aan gaste.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, ysmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n koffiemasjien. Die eetarea het sitplek vir 8, en die sitkamer het 'n sitkamerstel, 'n slim-TV met DStv teen die muur en WiFi.
Die leefarea en kombuis maak oop na ruim patio's. Braaigeriewe is bo en in die tuin onder beskikbaar. 2 permanente huurders woon op die eiendom in 'n aparte woonstel. Parkering word voorsien, en geen ander areas word gedeel nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 20 Lewes Street, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Albelize @ Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Lewes Street, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang