Successfully reported
+34

Albertinia Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Albertinia Home is 'n ruim selfsorghuis in Albertinia geleë aan die voet van die Langeberge. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met vriende en familie.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met toegang tot die balkon en 2 badkamers. 'n Addisionele slaapplek vir 2 is beskikbaar op 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die ruim sitarea sluit 'n etenstafel met stoele en oorgenoeg sitplek in, perfek vir gesinstyd terwyl jy die binnenshuise kaggel geniet. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Boonop is die eiendom 50 km vanaf Mosselbaai en 40 km vanaf Stilbaai geleë, met oorgenoeg besienswaardighede, restaurante en strande naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albertinia Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a5e0b69df4f129d6bcc889a49c9ae4c6e60c25da3bdcb4bbaddc29c5fbe131c09b00363d986a4f776bf2283254f8d003687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 33 Main Road Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203374716745 21.58996113324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang