Successfully reported
+28

Albert's Nest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Albert Street, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Albert's Nest is 'n ruim selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Kimberley geleë is. Daar is 'n aantal historiese terreine, museums en galerye in die area wat 'n kykie gee in die gebied se ryk geskiedenis.

Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n dubbelslaapbank het. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Vir gaste se gerief word handdoeke en seep voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk, gefiltreerde water en beskuitjies word voorsien. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, onderdakparkeerplek en 'n watertenk in in geval van nood in.

Besoekers kan natuurreservate, staproetes en plaaslike restaurante en kroeë geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Hermanus S
Besigheidsreis
5.0
Lekker oorgebly. Plekkie is oulik, goed ingerig, gerieflik en mooi netjies en skoon.
Jul 2024
William L
5.0
Gerieflik en gemaklik. Baie lekker gebly, die plek is veilig en die mense baie aangenaam.
Feb 2024
Riaan S
4.8
Veilige rustige kuiertjie. Heerlik gebly by Albert's Nest. Dit is 'n baie stil en veilige omgewing. Blyplek is netjies en skoon, en alle geriewe is be...
Sien meer
Apr 2024
Hannetjie K
Saam met lewensmaat
4.8
Het gebly. Heerlik gebly. Tiani was heeltyd met my in kontak op WhatsApp. Lebo was baie vriendelik. Plek was super skoon en netjies! Sal enige tyd wee...
Sien meer
Apr 2024
Tshepiso M
Gesin met klein kinders
4.2
Marvelous. It was very nice, the place was cozy and clean just like in the photos. I would definitely come next time. Well done to ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tiani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Albert Street, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Albert's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Albert Street, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45629c92debf68697873da39dae03a71095e80c8ffdf3fa5fa3de92f72aec3590a485f80a11598e00c4bf5363f1d63e01d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 6 Albert Street Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.751313952215 24.732667486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang