Successfully reported
+12

Albizia Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Albizia Kamp is 'n klein privaat wildreservaat geleë op 'n stil heuweltop naby Phinda, ongeveer 30 km vanaf Hluhluwe iMfolozi Park. Verblyf word aangebied in luukse safaritente sowel as kampeerplekke beskikbaar vir groepbesprekings.

Elke luukse safaritent kan tot 3 gaste akkommodeer en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelslaapbank. 'n Ekstra matras kan op versoek vir 'n kind voorsien word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, en 'n buitestort is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof en 'n yskas-vrieskas. Sonkrag-aangedrewe ligte en kragpunte word voorsien. 'n Aparte boskombuis en braai-area is langs elke tent geleë.

Twee safaritente is op die eiendom beskikbaar. Wild kan regdeur die reservaat gesien word, en beide selfgeleide en begeleide staptogte word aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig
Grondpad

Ligging

  • Albizia Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8035db7f2c26b91eafa898044bdf69551c9a414637eafcf761a643c0385b049bdba0fce8fc183b6ecce92a08adc8cb8cbfaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) Albizia Camp Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.905077738711 32.313711554878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang