Successfully reported
+23

Alchemy

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Homestead Road, 33 Homestead Views Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 250 R2 167 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alchemy is 'n bekoorlike huis in 'n veilige landgoed in St Francisbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs The Lynx Gholfbaan. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die huis 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke in wat uitloop op 'n omvoudek met ingeboude braai, buitesitplek en pragtige uitsigte.

Komplimentêre WiFi, 'n UPS-rugsteunstelsel en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Homestead Road, 33 Homestead Views Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alchemy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
R 3 250 R 2 167
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 250
R 3 250 R 2 167
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 250
R 3 250 R 2 167
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Homestead Road, 33 Homestead Views Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b069a2fa7f6715575624c84f27a167e06a35e68e0261eaeded435b228ee1aeb86b11b7d5273f4125e20e1c57b048c39b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 167 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1 Homestead Road 33 Homestead Views Estate 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.165466361442 24.81963617784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang