Aldam Holiday Resort and Conference
Beskrywing
Die Konferensiekamers beskik oor 10 oopplan-kamers. Elke oopplan-kamer het 2 enkelbeddens op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens op die solder. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Slegs wanneer al 10 konferensiekamers saam bespreek word, kry gaste toegang tot 'n ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis met tafels, stoele, stowe, yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembaddens en supertubes van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid het 'n uitsig oor die dam. Dit is oopplan en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuis. Daar is ook 'n TV, lugversorging, 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas en 'n tweeplaatstoof. Die eenheid het sy eie braai-area en parkeerplek naby die verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembaddens en supertubes van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 1 badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitarea en kombuisarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof en mikrogolf. Die sitarea het 'n TV. Die eenheid het sy eie braai-area en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembaddens en supertubes van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid beskik oor 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is 2 badkamers waarvan een en suite is met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n aparte kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV. Die eenheid het sy eie braai-area en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembaddens en supertubes van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid het 'n uitsig oor die dam en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Daar is 2 badkamers waarvan een 'n en suite is met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitarea en kombuisarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolf en ketel. Daar is ook lugversorging, 'n TV, 'n privaat braai-area en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembaddens en supertubes van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis het 'n pragtige uitsig oor die dam. Dit is 'n dubbelverdiepinghuis met 3 en suite-slaapkamers en 1 solder. Daar is 'n koningingrootte-bed in elk van die slaapkamers en 2 enkelbeddens in die solder. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n dek om saam met vriende en familie te ontspan. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die huis is naby die restaurant- en kioskarea en binne loopafstand van die swembad. Neem asseblief kennis dat die swembaddens en superbuise van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembaddens en supertubes van 1 Mei tot 31 Augustus buite werking is aangesien dit winterseisoen is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 254 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Part 1 Of Willem Pretoruis Farm, 28 km from Ventersburg, 9450, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang