Successfully reported
+15

Alderlane

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldergrove Avenue, Kempton Park, 1621, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alderlane bestaan uit 2 knus tuinwoonstelle, elk met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Kempton Park. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Alderlane 1 en 2 het slaapplek vir 2 gaste elk en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste sal gerieflik naby restaurante en winkels, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die R21-hoofweg na Johannesburg en Pretoria en Emperors Palace. Boksburg en Benoni is ook net 'n hanetreetjie weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Roelof L
5.0
Rustig. Baie lekker gebly.
Sep 2025
Zenia F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon, vriendelik. Ek en my verloofde het baie lekker gebly by Alderlane, dit was veilig, mooi en skoon en ook naby aan alle geriewe winkels e...
Sien meer
Sep 2025
Roelien S
Saam met vriende
5.0
Heerlik gewees. Ons het baie lekker geslaap. Sal vir seker aanbeveel. Baie vriendelike diens ontvang.
Sep 2025
Philisiwe G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay. Great and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
William M
Gesin met klein kinders
5.0
My stay was awesome. I enjoyed my stay in a welcoming environment which was clean and well maintained. The place is close to a shopping...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Aldergrove Avenue, Kempton Park, 1621, Gauteng
  • Gaste dink Alderlane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldergrove Avenue, Kempton Park, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b54921ff7374e363df090b768317987bc9a5c739a12b1238ea30e5f85a7fece36df56843965493af68fea44905203138ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Aldergrove Avenue Kempton Park 1621 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1149439 28.2554545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang