Successfully reported
+19

Alexander Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 994 Baracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alexander Place is 'n uitstekende keuse vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie in Hibberdene. Hierdie selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks net 'n paar meter van die strand af geleë en bied asemrowende see-uitsigte.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed insluit. 'n Badkamer met 'n stort, toilet en wasbak word tussen die 2 slaapkamers gedeel.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel en stoele. Die sitkamer, wat langs die kombuis is, het 2 slaapbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area, en veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar vir hul gerief.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Bradley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 994 Baracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alexander Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 994 Baracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb16c700a13673fd812b1f659ae84dbfebc6ffbf52e95bf9fb7ce3de8f3f491dc55cc675c834759f4a1a2ed47c2583c0bdb7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 994 Baracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 12:00 -30.58041331679 30.572722116064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang