Successfully reported
+45

Alexanderhaus

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Church Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alexanderhaus is sentraal geleë in Kamieskroon, net 'n klipgooi van die N7 af. Die Namaqua Nasionale Park is maklik bereikbaar en ongeveer 15 km van die dorp af geleë. Plaaslike noodsaaklikhede kan gevind word by Agrimark, die KO-OP en Roux Drankwinkel, ideaal om voorraad aan te skaf voor 'n welverdiende wegbreek.

Elke kamer is deeglik gestileer om die gesin se karakter en die omliggende omgewing te weerspieël. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer. 'n Koffiestasie en basiese breekware word voorsien, wat semi-selfsorg moontlik maak. Handdoeke en noodsaaklike geriewe is ingesluit vir ekstra gerief.

Gaste kan 'n lieflike buitebraai-area geniet. Brandhout kan op versoek teen 'n fooi afgelewer word. Alexanderhaus bied ook 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis met 'n yskas en 'n stoof.

Die gedeelde areas is warm en verwelkomend, met 'n eerlikheidsbiblioteek waar boeke gelees of gekoop kan word, en die opbrengs word gebruik om die plaaslike gemeenskap te ondersteun. Die gedeelde sitkamer beskik oor 'n slim-TV met toegang tot verskeie stroomplatforms.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Celeste Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 79 Church Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alexanderhaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Church Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaacf9bacc5824ff6f016987b8db83fe5f5c455fdb8b4defce97d320d6b3dd01f2cf2c3ff0858098f72c352ac4bf43a7a4a25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 79 Church Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.209204472446 17.933221698607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang