Alexandra Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 306 Alexandra Road, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alexandra Bed & Breakfast geniet 'n uitstekende ligging in Pietermaritzburg, net 'n paar treë van PMB Girls’ High School en PMB Boys’ College af. Gaste kan 'n bietjie kleinhandelterapie by die nabygeleë winkelsentrum geniet en hul dag begin met 'n stewige, volledige Suid-Afrikaanse ontbyt wat elke oggend teen 'n bykomende fooi per persoon bedien word.
Verblyf word in verskeie kamers met slaapkapasiteite aangebied. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom is ook gerieflik naby die Alexandra-swembad, Harry Gwala-stadion, Campsdrift en die lughawe, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Dereck Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 306 Alexandra Road, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Alexandra Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 306 Alexandra Road, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang