Alexia Lodge & Spa
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Van Riebeeck Street, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alexia Lodge & Spa is in Goodwood, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek.
Die gastehuis bied 6 smaakvol gemeubileerde kamers wat almal dubbelbeddens, plafonwaaiers en 'n slim-TV het, tesame met gratis WiFi-geriewe en privaat en suite-badkamers.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek met kringtelevisietoesig. Die gastehuis het 'n moderne alarmstelsel met gewapende reaksie, vir ekstra sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.6/5
Brice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Van Riebeeck Street, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Van Riebeeck Street, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang