Successfully reported
+28

Algoa Guest House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Algoa Guest House bied gerieflike, skoon en goed toegeruste kamers vir sake- en vakansiereisigers. Aangesien dit net 200 m van die strand af geleë is, is dit die ideale verblyf-opsie vir diegene wat langs die see wil ontspan.

Die kamers by Algoa is modern en smaakvol versier. Die 8 gerieflike suites is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internetverbinding en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met gratis geriewe en 'n privaat ingang. Kamers word ook daagliks gediens.

'n Volledige Engelse ontbyt word elke oggend in Algoa se eetkamer bedien, wat oor die buiteswembad uitkyk. Veilige parkeerplek van die straat af word vir jou voertuig voorsien.

Nabygeleë plaaslike besienswaardighede sluit die Humewood Links-gholfbaan in, die enigste ware Links-gholfbaan in Afrika wat net 1,5 km weg is, die Boardwalk Casino en NMMU Universiteit. Verskeie gewilde restaurante is minder as 2 km weg. Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is net 10 minute se ry vanaf Algoa Guest House.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 87 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Algoa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc92e8ec513a01eac7cd8e1b98d5a42fc3af703ccb3e76943e72f36709a9c3cd0808e29cc9886381be2f60400926e1be6200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 87 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992490059713 25.672948658466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang