Successfully reported

Ali-pad na Kaapstad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Daniel D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die plek om te rus! Baie lekker gebly en sal vir seker weer daar gaan kuier! Baie lief vir Pringlebaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige omgewing met ongelooflike uitsig! Fantasiese verblyf. Lekker loopafstand van die hoofstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent. We absolutely loved our stay and felt so at home. Spacious and everything we needed for our 3 nights' stay, the home had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berten D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2025

Lekker binne braai kamer. Ons het baie lekker gebly en die binnebraai-kamer was 'n groot pluspunt, veral met die koue winterweer – dit het die verblyf baie gesellig gemaak. Die huis self was gemaklik, maar kon beslis skoner gewees het, veral in sommige areas wat bietjie meer aandag nodig het. ’n Groot nadeel was dat daar geen WiFi beskikbaar was nie, wat dit moeilik gemaak het om gekonnekteer te bly – dit sou 'n groot verbetering wees vir toekomstige gaste. Algeheel was dit 'n lekker wegbreek, met net 'n paar dinge wat verbeter kan word.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nico D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great views. Close to amenities, close to the beach, fantastic views, easy lockup and go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker gekuier en elke oomblik geniet - sielskos. Lieflike vakansieplek vir ied. Ons gesin van 3 volwassenes het ons verblyf terdee geniet. Pragtige, rustige omgewing omring deur die natuur, berge en loopafstand van die see. Die huis is uiters netjies met alles wat jy benodig - beddens is baie gemaklik en 'n televisie in al die kamers. Pragtige braaivertrek met genoeg sitplek en baie sonnig veral op koeler aande. Voorwaar 'n sielsplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlike ontspanne kuier. Ons het baie lekker gebly, bure se honde ten spyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Dit was vir ons almal 'n lafenis om so naby aan die natuur te wees. Pringlebaai is 'n rustige, vredige dorpie tussen al die mooi natuur. Ons kon 16,4 km oor 3 dae stap om die pragtige dorpie, see en berge te kan deurkyk en waardeer. Baie lekker gebly en die Son-braaikamer geniet, goeie beddens wat ordentlike slapies vir seker verseker het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarieta D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Dit was heerlik ontspannend, naby die see, pragtige uitsig en alles wat ons nodig gehad het. Daar kan dalk 'n reëling by die trap aangebring word vir bejaarde persone en vuilgoeddrommetjies in die badkamer. Heerlik gerus. Lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joos
Ali-pad na Kaapstad
Goeiemore Sarieta. Baie dankie vir terugvoering. Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ons gee onmiddellik aandag aan die trap reëling en drommetjie. Groete.

Christiaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Perfekte ligging naby die strand. Joost en Marlyn is baie vriendelik. Baie lekker verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 William Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f201561176d22b05aa362411dca1794a3e5a9083e92c5bc69d3659d2eb67bc117f0850d7de8f8e530c9e8dd0000348fdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 31 William Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.346113460297 18.833786658451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang