Alice's Place
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 1 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R1 450R1 088 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alice's Place is 'n stylvolle stedelike toevlugsoord wat 'n uitstekende ligging bied net 'n entjie van die winkelsentrum, Gautrein en toprestaurante in Rosebank, Johannesburg, af. Hierdie luukse woonstel in The Bolton is perfek vir sakereisigers, afgeleë werkers en paartjies wat 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die hartjie van die stad soek.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentrale ruimte waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot DStv, Netflix en ander stroomdienste, en daar is ook verskeie bordspeletjies vir gaste se vermaak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot eksklusiewe oordstylgeriewe, insluitend 'n privaat bioskoop, professionele raadsale, toegewyde studeerareas, 'n sprankelende swembad, moderne wasgoedgeriewe en 'n sosiale braai-area, wat 'n luukse en gerieflike verblyf verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang