Alida's Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maselspoort Road, Riverside plot 7 subdivision 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alida se Kamer is 'n gemaklike eenheid gerieflik geleë naby Bram Fischer Lughawe en die hospitaal, wat dit ideaal maak vir gaste wat maklike toegang tot mediese geriewe of die Bloemspruit Lugmagbasis benodig.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwasse gaste en 2 kinders en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelmatrasse. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom bied 'n baie veilige omgewing met uitnodigende buiteruimtes, insluitend direkte toegang tot die swembad, lapa en braai. Gaste kan 'n tikkie plaaslewe geniet terwyl hulle steeds in die hartjie van die stad is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rudi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- Maselspoort Road, Riverside plot 7 subdivision 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Alida's Room het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maselspoort Road, Riverside plot 7 subdivision 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang