Successfully reported

Alika's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Adell G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ons wou nie huistoe gaan nie, want ons het te lekker gebly. Baie lekker gebly. Groot gerieflike pragtige huis met alles wat 'n mens begeer. Kombuis die beste toegerus wat ons nog in gebruik gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Baie dankie, baie bly julle het dit geniet.

Werner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Dit was lekker, ons het dit baie geniet. Baie dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik gerus in pragtige omgewing! Die uitsig is mooier as op die fotos! Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en die beurtkrag skedules deurgegee soos dit verander het. Beurtkrag het nie gepla agv inverter nie. Sal baie sterk aanbeveel vir mense wat nog trappe kan klim, aangesien daar steil trappe af ondertoe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Dankie, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer.

Stephan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitmuntend! Ons het heerlik gebly! Vriendelike gasvrou, lieflike huis en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Baie dankie, Stefan. Kom kuier weer!

Paul K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike blyplek met pragtige uitsig. Alika's is in 'n lekker stil omgewing en het 'n pragtige see-uitsig. Die huis is ruim en baie goed toegerus. Rilda doen baie moeite om haar gaste se verblyf aangenaam te maak. Ons kan Alika's aanbeveel vir heerlike vakansieverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Paul, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoering. So bly julle het dit geniet. Kom kuier weer.

Rene V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was 'n onvergeetlike ervaring en sprokies mooi, sal enige dag weer gaan! Wat 'n heerlike kuier! Ons kon nie dit beter gevra het nie! Die plekkie is gemaklik en ruim met als wat jy aan kan dink, ons het niks gekort nie. En die uitsig is iets uit 'n sprokiesboek! Rilda is 'n fantastiese gasvrou, gaan kuier gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Renee, waardeer jou review. Dit beteken baie vir my toekomstige verhuring. Hoop ons sien.

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alikas word hoog aanbeveel. Waarde vir geld. Asemrowende see-uitsig. Die huis is ruim en smaakvol ingerig. Die kombuis oortref alle selfsorgbehoeftes met alles wat benodig word. Rilda gaan uit haar pad om sorg te dra dat alles skoon en netjies is. Sy dra dit op haar hart om dit so gerieflik as moontlik te maak vir die gaste en gee aandag aan klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Baie dankie, Gert en Elna, julle was droomgaste!

Chris-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige huis met die beste uitsig wat jy kan kry. Heerlik gebly, pragtige huis, netjies en skoon, veilig, met meer geriewe as enige ander vakansiehuis wat ons nog in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Chris Marie, baie, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit beteken baie vir my. Kom kuier weer!

Mariette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Net wat my siel nodig gehad het! Alika is versekerlik die huis met die mooiste uitsig oor die see! Die woonstel is baie netjies, lekker groot en baie goed ingerig. Met kragonderbrekings het ons steeds WiFi gehad, kon TV kyk, en daar is 2 gasstofies wat baie verbruikersvriendelik is. Die groot (en baie groen) grasperk was verseker my 3 jarige se hoogtepunt. Ons is reeds besig om ons volgende besoek aan Alika's te beplan. Hulle het die standaard vir selfsorghuise baie hoog gestel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Sjoe, Mariette baie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Waardeer en beteken baie vir my. Julle was droom gaste en altyd welkom.

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Die plek waar gaste soos vriende ontvang word. Rilda doen alles in haar vermoë om gaste gemaklik te maak. Vanaf die voorlopige bespreking tot bevestiging hou sy persoonlike kontak met jou. By inkloktyd ontmoet sy jou by die eenheid om jou te verwelkom. Alles wat jy benodig is in die eenheid en van goeie gehalte. Die woonstel is puik en word pynlik netjies skoongemaak. Pragtige uitsig oor die see en lekker stil. Ons beveel die plekkie graag. aan. Dankie Rilda vir die voorreg om jou plekkie te kon huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rilda
Alika's
Anton, baie, baie dankie. Waardeer julle terugvoer. Hoop ons sien gou weer en die keer is daar 'n "Inverter" vir beurtkrag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 See Close, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjROR84W0oHVWeroHaC2sp0qrMIA6LbVESNjK66lCXPFuRbuhhc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 5 See Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.419831094654 21.349100340227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang