Alikreukel 53
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Unit 53 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Alikreukel 53 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Hartenbos. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie gewilde vakansiebestemming is.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Twee bykomende enkelmatrasse is in die sitkamer beskikbaar. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n omheinde balkon met 'n etenstafel, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié eiendom is sowat 400 m weg van die Hartenbos-strandfront wat spog met geriewe soos winkels en restaurante. Doendinge soos Hartenbosstrand, putt-putt, rolbal en die Hartenbos Supertube Waterglybane is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Zonika Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kaap De Goede Hoop Avenue, Unit 53 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel 53 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Unit 53 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang