Successfully reported
+12

Alikreukel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Alikreukel is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van die lewendige area Hartenbos. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want dit is stapafstand vanaf die strand en ATKV se vermaakarea.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras het. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, gasplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite waar gaste kan ontspan met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Daar is 'n ingeboude braai wat reg voor die woonstel is. Gaste kry 'n veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7bdfdc63b0c75d66d1b5844b005fe8cf92b249695e733c9b57d26d12fd2c522d223a54baf07de1109373f058ca58a4dd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Laan Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126132241819 22.115879022834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang