Successfully reported

Alikreukel Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christiaan V
1 nag
5.0
Aug 2025

Comfortable accommodation. Friendly welcome, comfortable accommodation, attention to detail. Great facilities. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very cozy and comforting. The stay was beautiful, soothing and very relaxing, the best hospitality I've ever received. One needs to be there to experience it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende gasvrye mense. Vriendelike gasvrye verwelkoming. Ons het baie tuis gevoel. Pragtige skoon plekkie. Sal beslis weer hier oornag. Baie dankie vir die ekstra moeite wat julle vir ons gedoen het. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hartlike ontvangs en aangename akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Die kamers is skoon en mooi uitgelê en die beddens is baie gerieflik, veral na 'n lang reistog. Ons het die buitekombuis besonders geniet en elke aand gebraai! Ons is ook hartlik verwelkom en het sommer baie tuis gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Beste waarde vir geld en puik diens. Uitstekend, vriendelik en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben M
1 nag
4.6
Feb 2025

Ek het net een nag oornag. Alles was in perfekte werkende toestand. Die eienares het vooraf 'n w/app gestuur met adres en kontakbesonderhede, het my persoonlik by die hek ontmoet en parkering uitgewys, ook my kamer en hoe alles werk. Baie volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert A
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Safe, clean and comfortable. Conveniently placed, safe parking and good WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hedwig L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Aangenaam. Ons was vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly en dit was skoon en die parkering was veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miemie V
Kort verblyf
3.8
Sep 2025

Netjies en vriendelike ontvangs. Ek het lekker gebly, sal net graag elke dag skoon koppies en glase wil hê. Verder kan ek nie kla nie, alles in die kamer was perfek. Hou ook van die gebottelde water wat ek ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Alikreukel Akkommodasie
Hallo Dit is 'n selfsorg eenheid en word ook so geadverteer. Die buite kombuis is ten volle toegerus. Mooi Loop Ina

Gideon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker plekkie met vriendelike mense. Baie tevrede. Baie lekker gebly. Sou graag langer wou bly. Oom en tannie is baie vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Gaan vir seker weer by hulle draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang