Successfully reported
+43

Alikreukel Akkommodasie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë en bied gaste 2 moderne kamers net 2 km van die strand af.

Gaste kan Alikreukel 1 of Alikreukel 2 bespreek, wat albei 'n privaat ingang het. Alikreukel 1 is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl Alikreukel 2 met 'n dubbelbed ingerig is; elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n TV met Netflix, WiFi-toegang, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n lapa met braaigeriewe, skottelgoedwasgeriewe en kookgeriewe. Daar is parkeerplek.

Alikreukel Akkommodasie is net 1,5 km vanaf die sakearea en verskeie restaurante. Plettenbergbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap-, voetslaan- en fietsroetes, asook besienswaardighede soos Monkeyland, Noah's Park Wolf Sanctuary, Radical Raptors-rehabilitasiesentrum, Birds of Eden, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Patrys V
Besigheidsreis
5.0
Daar was alles wat nodig was. Baie dankie vir 'n moeitevrye bespreking.
Okt 2025
Christiaan V
5.0
Comfortable accommodation. Friendly welcome, comfortable accommodation, attention to detail. Great facilities. Highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lucas T
Saam met lewensmaat
5.0
Very cozy and comforting. The stay was beautiful, soothing and very relaxing, the best hospitality I've ever received. One needs to be ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jana V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gasvrye mense. Vriendelike gasvrye verwelkoming. Ons het baie tuis gevoel. Pragtige skoon plekkie. Sal beslis weer hier oornag. Baie danki...
Sien meer
Mrt 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs en aangename akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Die kamers is skoon en mooi uitgelê en die beddens is baie gerieflik, veral na...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Taeping Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang