Alikreukel Coastal Hideaway
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap de Goede Hoop Street, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Alikreukel Coastal Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Hartenbos, die ideale ligging vir 'n vakansie-wegbreek saam met vriende of familie.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek na die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV en DStv ingerig is.
Die skuifdeure maak oop na 'n klein balkon met sitplek buite, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet. Verder het gaste toegang tot 'n lieflike gemeenskaplike tuin, piekniektafel, swembad, braaigeriewe en waskamer.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kaap de Goede Hoop Street, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap de Goede Hoop Street, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang