Alikreukel D48
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap de Goede Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Alikreukel D48 is geleë in Hartenbos, 'n kusvoorstad van die gewilde vakansiebestemming Mosselbaai. Slegs 150 meter van die strand af, is hierdie woonstel ideaal vir tot 4 volwassenes en 2 kinders.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 2 kindergrootte slaapbanke insluit. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea bied 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir ontspanne buitelewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 269
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kaap de Goede Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel D48 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap de Goede Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang