Successfully reported

Alikreukel Hartenbos B22

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Graeme A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Everything provided that is necessary. Great, central to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen Gloudina V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dis rustigheid en veiligheid en my Somer lekker laat ontspan. Ons het regtig baie lekker gebly, sal vir seker weer en weer by Alikreukel Hartenbos gaan bly. Ons gasvrou was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Ek het vreeslik baie geniet, dis rustig en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die ontvangs was vriendelik en gasvry. Die woonstel is netjies en ons sal weer kom. Dit was heerlik. Die woonstel is lekker sonnig en loopafstand van die strand en besighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

1. Heerlik gebly, alles wat jy nodig het. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Pleasant. Great. Surroundings: Creche very noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Aangenaam en gerieflik. Ons verblyf was baie aangenaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Would definitely recommend. Comfortable accommodation in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niki S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Aangename verblyf, sonder enige probleme. Die woonstel was netjies en skoon. Alles het goed gewerk. Die ligging is ideaal en ons het die tydjie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

René K
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Sal weer bespreek. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Gerieflik vir die kort tydperk wat ons daar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop Avenue, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa58a1e83b76c6503645adb5b54dd9966f59f5ff403cb70822a94a898eb62389f4380ba63b45e3ca90ac79f295dc5cf7e295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Kaap de Goede Hoop Avenue Alikreukel B22 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.125745440117 22.115238603728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang