Alikreukel Hartenbos B22
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap de Goede Hoop Avenue, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Alikreukel Hartenbos B22 is 'n selfsorgwoonstel net 400 m van die strand in Hartenbos af en bied verblyf vir tot 4 gaste.
Die eenheid is op die eerste verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beddegoed word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Let asseblief daarop dat handdoeke nie voorsien word nie.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis vloei in die sitkamer, wat gemaklike sitplek en 'n TV bied. Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie, maar gaste is welkom om met hul eie stroomrekeninge via die slim-TV aan te meld. WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop na 'n privaat balkon.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kaap de Goede Hoop Avenue, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel Hartenbos B22 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap de Goede Hoop Avenue, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang