Successfully reported

Alista

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.9
Linda J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gemaklik wonderlik skoon. Ons het vreeslik lekker by Alista gebly! Alles was super netjies en gerieflik – veral die wasmasjien en tuimeldroër wat regtig handig was. Die braaigeriewe, pragtige uitsig en netjiese omgewing het dit 'n volmaakte wegbreek gemaak. Dis asof jy weg is van die huis, maar steeds in jou eie strandhuis voel – gemaklik en huislik. En boonop is die strand letterlik net 2 minute weg! Alles was 100% en ons kon regtig nie kla oor enigiets nie. Ons sal beslis weer terugkom – baie dankie vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Alista
Baie dankie vir u terugvoering, bly julle het lekker gebly by ons. Sien uit om julle weer te sien.

Jesse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Lekkergeslaap, rustig gebly. Ons het so lekker gebly en ons gesin sal enige tyd weer Alista besoek. Besonderse ligging reg bo Delfinos. Die strand en kinderpark is stapafstand. Veilige, lieflike kompleks en plekkie. Ek dink wel van die agentskap se kant af kan hulle meer doen om netheid te verseker en by te dra daaraan. Hulle is streng op dit, maar kan meer doen om peste uit te hou. Ons wou braai, maar hulle reëls is ongelooflik streng en mens is so bang jy oortree dit; so as jy 'n reëlbreker is, is die plekkie nie vir jou nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Mooi uitsig, perfekte ligging. Netjies en skoon. Als wat 'n mens benodig vir kort of lank bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

The safe location, the sound of the waves and the visibility and nearness to the beach was the highlight. As my son is a surfer, the closeness to the beach and the view of the waves from the balcony made it the perfect location for him. The rest of us were happy to sit around and walk on the beach. The place was very clean but it is unfortunate that the smell of the restaurant is right next to the window. Also, our television did not work but we did enjoy the stay - location and view are stunning with the sound of the waves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Very comfortable unit, close to the sea and restaurants. Only disappointing thing, the DSTV did not work after loadshedding. Contacted the name given to us, they said that they would phone back in 5 minutes. They never did, that's just rude! Also, the picture on the website is not exactly accurate. The unit is situated at the back of the photograph.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Point
Alista
Good day Gary, Thank you for your review. Nico, was aware that you phoned him after load shedding but unfortunately due to the time, there was no business open to have a look at the DSTV decoder, Nico did go and have a look on Sunday and the DSTV was working. We do ask our sincere apology for this and will make a note that after load shedding the DSTV must just be rebooted again. Regarding the View I did update the Photo because it is just a view of how the building looks from far away. Because Ocean 1 is one building with separate apartments inside. but there are also Photos from the view inside and on the balcony of Alista. Also in the description, it also says that sea view from the side.

Carlo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Absoluut fantasties, baie goeie ligging veral as mens klein kinders het. Ons het 'n fantastiese tyd gehad en kan nie wag om weer terug te gaan nie. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2021

Vir die geld nie heeltemal die moeite werd nie. Geweldig gesukkel met 'n parkering. Twee dae kon ons by plek stop, toe allokeer hulle ons na 'n plek voor iemand se woning, maar heeltyd het daar iemand op parkering gestaan. Was nagmerrie. Vir daardie tipe geld verwag jy ordentlike geallokeerde parkeerplek naby jou plek. Kan ook gerus iets doen aan netheid van voorportaal na trappe. Mense bly opgooi daar en die vloere stink. Netheid na woonstel vuil en smelly. Kan bietjie meer skoonmaakdienste per week aanbied.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Point
Alista
Beste Mariska, Soms gebeur dit dat ander mense op geallokeerde parkeerings staan, indien dit onder ons aandag gebring word dan sal ons dit dadelik uitsorteer. In verband met die braking in voorportaal, ons was van niks bewus nie en dit kan nie gereeld gebeur nie aangesien daar net 3 gesinne in die gebou is maar ons sal ter enige tyd as iemand so iets onder ons aandag bring die probleem dadelik aanspreek. Ons verhuur self sorg eenhede en daarom word daar nie daagliks skoon gemaak nie maar slegs elke 7 dae, indien u ekstra skoonmaak wou gehad het kon u dit versoek het by kantoor teen n ekstra fooi. Indien u tydens verblyf navraag gedoen het oor eksta skoonmaak kon ons vir u dit gereel het. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alista, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f746c5d72dcb1907a25f3c39889dd7d9c1ac1adee2cf5bac0155ef49e18ad842a20f3b2c6a8721ca83b0979bee231cff12d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Alista Point Village Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182823821731 22.157226966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang