Alizwa Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Aloe Road, Beacon Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Beacon Bay, is Alizwa Guest House 'n luukse gastehuis wat gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde wegbreek soek.
Die gastehuis beskik oor 10 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die welige tuine, of gebruik maak van die gemeenskaplike binne- en buite-eetareas, tennisbaan, binnenshuise swembad en braaigeriewe. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Blue Bend-strand en Moolman-strand binne loopafstand, terwyl die skilderagtige Serenity-waterval net 1 km weg is. Met veilige parkering op die perseel wag 'n rustige nagrus in Beacon Bay op jou.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Aloe Road, Beacon Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Aloe Road, Beacon Bend, East London, 5241, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang