Successfully reported

Aljama

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Mapula Ashley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Relaxed and easy going. The stay was great, comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Hi Mapula, thank you very much for your review. It was great hosting you - my grandson loved your daughter!

Chantal B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Ons was baie gelukkig met die verblyf, vriendelike tannie het baie lekker gesels en was 100% tevrede met als. Baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dankie, julle was wonderlike gaste.

Rensche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent stay. We enjoyed our stay. The room was just as the pictures. We will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Thank you for your positive feedback, Rensche. It was great having you here.

Herman Potgieter P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly, en die mense was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dankie Herman, dit was lekker om julle te huisves.

J. L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie lekker, dankie. Mooi plekkie en lekker spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Waardeer baie.

Danie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was voorwaar kos vir my siel. Fantastiese plekkie. Pragtige tuin. Skoon eenheid met die beste gasheer. Verblyf was net te kort. Sal graag 'n hele week wou aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dit was so 'n voorreg om julle hier te gehad het. Sal baie graag vir jou en Annette weer wil sien. Dankie vir die mooi resensie, waardeer baie.

Henco B
1 nag
5.0
Apr 2025

Rustig, skoon en veilig. Ek het baie lekker gebly, is baie oulik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dezschannelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en ontspannend. Definitief baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dit was so lekker om julle hier te gehad het - julle moet asb. weer kom.

Francois S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Excellent. Great customer service and the rooms are neat and clean, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dankie, Francois. Waardeer jou terugvoer. Sien uit om jou weer te ontvang.

Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige en warm atmosfeer. Skoon en netjies. Gasvryheid uitstekend. Plekke baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Baie dankie, julle was baie oulike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Annecke Street, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2017034664ceb1d5f8b376dec89b95b90cd948a829cc194f27848e7488f17446f0d8f5c7bf4e7a0652abc857ecb818a67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 38 Annecke Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8244538 30.145108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang