Successfully reported

Alkantmooi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelof M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Drie heerlike dae in Bettiesbaai. Ons sal graag wil teruggaan Alkantmooi toe! Die studio-woonstel was perfek met die mooiste uitsig oor die see. Van die stoep af was daar die mooiste uitsig oor die berg en 'n natuurlike fynbos-tuin. Alles wat mens nodig het om heerlik te ontspan. Renate was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Baie dankie vir jul bespreking Roelof. Julle is enige tyd welkom. Groete. Renate

Annette T
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

‘n Lafenis om by Alkantmooi in te stap aan die einde van 'n dag vol opwinding! Renate was baie vriendelik, met die regte inligting op die regte tyd. Die woonstel is 'n juweel, mooi en snoesig ingerig, privaat, en met pragtige uitsigte oor die berg en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyed every minute of our stay! My wife and I had a lovely stay at Alkantmooi. The breath-taking view of the sea and the view of the mountain at the back are spectacular! The host was friendly and we felt welcome from the moment we arrived there. The place was super clean and it looks even better than the pictures. There were a few baboons in the area, and a few of them came to the place, which was very entertaining. If you're looking for a quiet, restful breakaway, Alkantmooi is the place! I would highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige uitsig oor die see gehad. Rustige omgewing om net te ontspan! Baie lekker gebly. Het alles nodig gehad wat ons sou benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het baie lekker gebly in Alkantmooi. Die see uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gebly. Renate was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, stil, vreedsaam, salig. Silwerskoon, keurig, baie gasvry en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Baie, baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik! So aangenaam! Heerlike ervaring! Dit was uit boonste rakke! Ons was aangenaam verras! Dit was puik! Pragtige uitsig op die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê by Alkantmooi, Sanet. Baie dankie vir julle bespreking en voorspoed vir 2024. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete. Renate

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike plek. Vanaf ons aankoms tot die dag wat ons verlaat het, was dit wonderlik. Die gasvrou was baie aangenaam en het ons by die huis ontmoet en deur alles gegaan. Dit het meer gevoel asof ons in ons eie huis was. Die rustigheid en kalmte het dadelik ingesink en ek kan verstaan dat mense vir lang periodes bespreek of weer terugkom. Ons sal vir seker weer terugkom. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en meer. Die see- en berguitsig was prentjiemooi en steel jou verbeelding, en dan kry 'n mens sommer "erfkoopsiekte'. Ons was hartseer om te verlaat, maar volgende jaar bly ons langer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Baie dankie vir jou resensie Pieter. Dit was n groot Plesier om jul hier by Alkantmooi te he. Hoop om jul weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Renate

Ria C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastis Gasvrou uitstekend, alles skoon en netjies, keurig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Baie dankie vir jou bespreking by Alkantmooi. Dit was n groot plesier. Julle is enige tyd welkom. Vriendelike groete. Renate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dec2516dc9211b2f2b7343b3ea06e58640b1b93fa30a7e425ed63ce78138e26c19d91fff7c5f65714db9daa1d21960b416b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2926 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.354774616263 18.937819182636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang