Alkantmooi
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alkantmooi in Bettysbaai bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die leefarea het 'n dagbed, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is ook gratis WiFi.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Alkantmooi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang